Arachnids | |
---|---|
Spinnekopagtiges, soos in Ernst Haeckel se Kunstformen der Natur, 1904 | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Klas: | Arachnida
|
Spinnekopagtiges of spinagtiges[1] (Arachnida) is 'n biologiese klas van agtpotige geleedpotige diere.[2] Dit is 'n hoogs suksesvolle groep wat hoofsaaklik grondlewende ongewerweldes, soos die spinnekoppe, skerpioene, bosluise, myte en 'n aantal kleiner groepe, bevat.[3]
© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search